web analytics

Skrywer: Louise-Marie

10
Nov

8 November 2020 – Ds. Karin Steyn

8 November 2020 Oggenddiens Met alles om ons… Teks: 1 Johannes 4: 7-21 God is liefde 7Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. 9Hiérin is God […]

12
Okt

11 Oktober 2020 – Ds. Karin Steyn (Redding-reeks)

11 Oktober 2020 Oggenddiens Seëngroet & Votum Psalm 36: 10 ” By U is die fontein van die lewe, in U LIG sien ons die LIG.” Gedig Zaap Zijlsra: ‘n Psalm van U: “Die stroom van welvaart is my herder Niks sal my ontbreek nie Dit laat my neerlê in groen weivelde Na ‘n rustige […]

11
Aug

9 Augustus 2020 – ds. Karin Steyn

  9 Augustus 2020 Tema: Perspektief Seëngroet & Votum Joh 8:12 “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Intro: Watter gevoel bring die volgende woorde by jou op? *Corona *Nuusberigte *Politiek *Toerisme *Inperking Dr Jack Schafer, ‘n […]