web analytics

Skrywer: Zander

16
Nov

Sondag 15 November 2020 – Kapelaan Melanie Smit

15 November 2020 Oggenddiens   Skriflesing:  Johannes 15:1-8 15 “Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. 2 Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. 3 Julle is alreeds reg gesnoei deur […]

02
Nov

Sondag 1 November 2020 – Ds. Karin Steyn

1 November 2020 Oggenddiens “My BURE” Votum en seëngroet “Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” Mag jy diep bewus wees van Sy vrede vanoggend. Preek: 1 Petrus 1:17-21 1Van Petrus, ‘n apostel van Jesus Christus. Aan die uitverkorenes van God, vreemdelinge in die wêreld, wat verspreid woon in die […]

18
Okt

18 Oktober 2020 – Dr. Zander vd Westhuizen (Redding-reeks)

18 OKTOBER 2020 Oggenddiens Votum en seëngroet 9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. BOODSKAP – Redding Skriflesing Matteus 6:25-34 25 “Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. […]

04
Okt

4 Oktober 2020 – Ds. Wouter van Wyk (Redding-reeks)

Oggenddiens 4 Oktober 2020 Skriflesing: Lukas 10:25 – 37 25 Daar was ’n wetgeleerde wat aan Jesus ’n strikvraag wou stel. Hy staan toe op en vra: “Meneer, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” 26 Jesus sê vir hom: “Wat staan in die wet van Moses geskrywe? Wat lees jy daar?” […]

27
Sep

27 September 2020 – Ds. Karin Steyn

27 September 2020 ‘God se stem’ Seëngroet & Votum Joh. 1:4,5 “In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.” Die mens het mikroskopiese haartjies in ons ore wat beweeg wanneer daar klank is. Soos ons […]

20
Sep

20 September 2020 – Dr. Zander van der Westhuizen

20 SEPTEMBER 2020 Votumgebed In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2 Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. BOODSKAP – Die skepping in ons hande? Skriflesing – Psalm 8 Vir die koorleier: met musiek. ’n Psalm van […]

14
Sep

13 September 2020 – Ds. Wouter van Wyk

13 September 2020 Skriflesing: Markus 9:2-13 2 Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle op ’n hoë berg gebring waar hulle heeltemal alleen was. Toe het sy voorkoms voor hulle oë verander, 3 en sy klere het blink geword, spierwit soos niemand op aarde dit kan maak nie. […]