HOE KAN EK Ń EREDIENSDANKOFFER GEE?
Snapscan
Laai die toepassing (app) met jou selfoon se App Store af, of besoek getsnapscan.co.za.
Jou verwysings moet wees e/diens.
EFT
NG Gemeente Tygerpoort, ABSA Menlyn Maine 632005, Tjekrekening 163 058 0060.
Jou verwysing moet wees e/diens.