Deurry Kafee

VRYDAG 5 MAART 2021

Bestel jou Hamburger en kom haal dit enige tyd tussen 16:00 en 18:30 op die kerkterrein af.

Baie dankie dat jy ons gemeente se fondsinsamelingsprojek ondersteun!