web analytics

DOOPKURSUS

Laai Gebeuree
  • Hierdie gebeurtenis is al verby

‘n DOOPKURSUS –

Ter voorbereiding van die teologie rondom die doop; spesifiek in dié gemeente

18:30 | WOENSDAG

15/22 Mei (Karin)

  1. Stel die kerkkantoor in kennis van jul verwagte doopdatum.
  2. Bekom die kursusmateriaal by die kerkkantoor.
  3. Bevestig jul bywoning van die gekose voorbereidende kursus met die kerkkantoor.
  4. Die bywoning van die doopkursus is vooraf verpligtend.

Besondehede

Datum:
Mei 22
Tyd:
6:30 nm - 7:30 nm