- Jy is welkom om deur Snapscan ‘n bydrae of ‘n betaling aan die gemeente te maak.
- Laai die “toep” op jou foon af.
- Skandeer die gemeente se QR Kode (hierbo)
- Vul asseblief jou naam en die betrokke verwysing in (bv. e/diens, Tiendemaand, dankoffer)
- Jy is welkom om deur EFT ‘n bydrae of ‘n betaling aan die gemeente te maak.
- Bankbesonderhede
- ABSA | TJEK | 163 058 0060
- Gebruik asseblief jou naam en die betrokke verwysing (bv. e/diens, Tiendemaand, dankoffer)
- Jy is welkom om deur EFT ‘n bydrae te maak vir ons gemeente se Hulpfonds.
- Bankbesonderhede
- ABSA | SPAAR | 923 162 5698
- Gebruik asseblief jou naam en die verwysing “Hulpfonds”