web analytics

Graad 8 | Kwartaal 2

02
Apr

Ander belangrike datums vir die kwartaal:

  • 30 April – Langnaweek – geen groeigroepe
  • 13 Mei – Uitreik na Wetnose
  • 3 JunieUitreik na Lethabong
  • 2 – 8 Julie – Fietstoer 

Ons is aan die begin van kwartaal 2! Mag jy hierdie kwartaal nader aan God beweeg en groei in jou geloof. Hierdie kwartaal gaan ons die volgende lesse met jou behandel: Die reformasie, die 4 Soli’s, belydenisskrifte, ander kerke, ander gelowe, waardes, hoe gebruik ek my bybel eties en groepsdruk.