Die predikante is in krisistye daar vir jou. Om praktiese redes kan die leraars nie al ons lidmate sistematies tuis besoek nie.
Nuwe lidmate word tydens ‘n kwartaallikse byeenkoms verwelkom en deur ‘n predikant besoek. Huisbesoek en krisisbesoeke is altyd op aanvraag beskikbaar.
Leraar sedert Januarie 2011
082 883 2302 | zander@ngtyger.com
KULTUURARGITEK
Ons gemeente het ‘n vriendelike kantoorkultuur – jy kan vir enige rede met gemak daar aanklop!
Kunsskool
Orrelis
Musiek vir eredienste
Sekretaresse vir dr. Zander van der Westhuizen ngtyger@ngtyger.com
Bedieninge
Doop
Tiener groeigroepe
Seekamp
Sekretaresse vir ds. Wouter van Wyk
bedieninge@ngtyger.com
Ontvangs
Lidmaatskap
Lokaalbesprekings
Huwelike
Ouer generasie
Sekretaresse vir ds. Karin Steyn
woord@ngtyger.com
Gr.RR (4-5 jaar) Skillieklasonderwyseres en kleuterskoolhoof
tiertjiekleuters@ngtyger.com