web analytics

Preek 7 Oktober 2018 – oggend

07
Okt

 

7 Oktober 2018

Oggenddiens: Ds. Francois Retief

Filippense 4:8-9; Romeine 12:1-2; Spreuke 27:19 en Spreuke 4:23

 

Wees versigtig met wat in jou hart omgaan. Dit bepaal hoe jy dink, praat, optree; dit bepaal jou hele menswees.

 

Waarna kyk jy?

Waarna luister jy?

Waaroor gesels jy rondom die braaivleisvure?

Is dit wat in jou hart omgaan?

 

Ten diepste is dit die eer van die Here wat op die spel is.

As kinders van God, moet ons soos volgelinge van Jesus dink en praat en doen sodat God al die eer kry wat Hom toekom.