By NG Tygerpoort is jy welkom, soos jy is.

Ons Sondagprogram

08:00 Erediens en Drie-tot-drie erediens

09:00 Junior Groeigroepe

09:00 Café EnRoute en Kruis Bande is oop!

10:00 Kontemporêre erediens en Kleuterkerk

17:30 Aanddiens 

18:30 Graad 7-11 Groeigroepe

Daar is slegs een erediens om 09:00 tydens skoolvakansies.

In 2026 begin ons 'n nuwe ritme

Laai die nuwe ritme gids hier af

Teken in op ons weeklikse boodskap

* indicates required
/( mm / dd )