Bespreek jou plek by die kerk!

Volg die skakel na Quicket, bespreek gratis jou plek en bring jou kaartjie saam

WOENSDAGKONSERT MET NATANIËL EN CHARL DU PLESSIS

14 Apr @ 16:00 & 19:00

NG Tygerpoort Kerkgebou

EREDIENSTE

Ons gemeente het verskillende eredienste wat ten doel het om alle spiritualiteite te bedien.
Ons eredienste gaan oor die Here, nie oor wie preek, wat ons sing, hoe ons bid of wie dit bywoon nie!

Oggenddiens

08:00 en 10:00

(Word regstreeks op Youtube en Facebook gestroom)

Spesiale Dienste

08:00 en 10:00 Goeie Vrydag
08:00 en 10:00 Paassondag
18:30 Hemelvaartdiens
08:00 en 10:00 Kersdag
19:00 Oujaarsdiens

WE CARE. WE WORRY. WE HEAL.

Tiertjie kleuterskool is ‘n Afrikaanse kleuterskool en naskoolsentrum.
Ons is ‘n bediening van NG Gemeente Tygerpoort.