web analytics

Outeur: admin

13
Mei

Preek: 13 Mei 2018

Pinkster
Aanvangswoord
“Soos ’n blaar na die grond val; soos die Vaalrivier na die see loop; soos ’n Jakaranda haar takke na die winterhemel oopsprei; soos skape agter hulle herder aanloop – so rig ons ons harte nou op die Here.”

|Preke
06
Mei

Preek 6 Mei

Oggenddiens: Ds. Wouter van Wyk
enRoute-diens: Dr. Zander van der Westhuizen

Preek: 6 Mei 2018
Sondagoggend
Handelinge 2:37-47

|Preke
29
Apr

Preek 29 April

Oggenddiens: Dr. Zander van der Westhuizen
Sondag 29 April 2018
Votum en seëngroet – Matteus 5
3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel….

|Preke