web analytics

Outeur: Louise-Marie

10
Feb

Oggenddiens 10 Februarie 2019

Ds. Karin Steyn preek uit Matteus 5:13-16 met die tema: Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.