web analytics

Outeur: Louise-Marie

25
Nov

Oggenddiens 25 November 2018

Ds. Karin Steyn sê die oorspronklike bedoeling van die Sabbat is ’n dag waarop die mens moet rus. Dis nie ’n dag wat daargestel is vir die mens om iets te doen nie, dis nie ’n dag vir godsdienstige reëls en tradisies en gebruike nie. Sabbatdag is nie in die eerste plek ’n God-dag nie, maar ’n mens-dag. Sabbatdag is NIE die dag van die Here nie!

18
Nov

Preek 18 November 2018 – “Off the grid”

Een van die belangrikste aspekte van die lewe is om te reflekteer.Vroeër die jaar het dr. Zander van der Westhuizen die voorreg gehad om vir drie weke “off the grid” te gaan. Hy het die Camino gaan stap – van Leòne tot in Santiago de Compostela in Spanje.