Elke fase saam met God

Ek onthou as kind was daar ‘n advertensie op TV wat ‘n multi-vitamien, Salusa 45, geadverteer het.  Die produk is gerig op volwassenes wat 45 jaar en ouer is en belowe om jou dadelik te laat jonger voel en genoeg energie te gee dat jy steeds aktief kan wees. Ek onthou dat die mense in […]