Skrywer: Zander

14
Sep

13 September 2020 – Ds. Wouter van Wyk

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=L8VqlZFO9x8[/embedyt] 13 September 2020 Skriflesing: Markus 9:2-13 2 Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle op ’n hoë berg gebring waar hulle heeltemal alleen was. Toe het sy voorkoms voor hulle oë verander, 3 en sy klere het blink geword, spierwit soos niemand op aarde dit kan […]

06
Sep

6 September 2020 – Dr. Z van der Westhuizen (Wat is sonde?)

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=WH3t5ZSXqoU[/embedyt] 6 SEPTEMBER 2020 BOODSKAP – Wat is sonde? Skriflesing – Genesis 3:1-12 (ZW) 3 Die slang was listiger as al die wilde diere wat deur die Here God gemaak is en het vir die vrou gevra: “Het God werklik gesê julle mag van geen boom in die tuin eet nie?” 2 Die vrou […]

30
Aug

30 Augustus 2020 – Ds. Karin Steyn (Hoop-reeks)

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=LXFya1GLXoM[/embedyt] 30 Augustus 2020 Hoop vir die wêreld Seëngroet & Votum Johannes 1:4 – 5 “In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.” Matteus 8 Die genesing van die offisier se slaaf (Luk. 7:1-10; […]

23
Aug

23 Augustus 2020 – Ds. Wouter van Wyk (Hoop-reeks)

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=U28KboTZ5hc[/embedyt] 23 Augustus 2020 1 Petrus 1:13-21 13Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus. 14 As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie […]

16
Aug

16 Augustus 2020 – Dr. Zander van der Westhuizen (HOOP-reeks)

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=zZ2br30LNlA[/embedyt] SONDAG 16 AUGUSTUS 2020 Votumgebed – ZW 4 Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. 5 Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. 6 Dit verbly hom nie oor […]