Skrywer: Zander

15
Jun

14 Junie 2020 – Dr. Zander van der Westhuizen

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=yN6zT2XrhfM[/embedyt] DEEL 1 – BESEF Inleiding – Besef Wat het jy in hierdie tyd besef? Ons is nou op dag 80 van die inperking In hierdie tyd het almal se lewens verander…. Jy kon werk of nie werk nie of soms werk Jy moes by die huis bly Jy kon alleen en geïssoleerd wees […]

27
Mei

Pinkster – 27 Mei 2020 – Dr. Zander vd Westhuizen

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=Eg7SDVEUsg4[/embedyt] WIE DINK JY IS JY? Die vraag kan negatief of positief Wie dink jy is jy – hoe kan jy so vermetel wees om te dink alles net oor jou gaan? Wie dink jy is jy – het jy ontdek dat jy ‘n nuwe identiteit het. En in albei hierdie twee betekenisse lê […]

26
Mei

Pinkster – 26 Mei 2020 – Dr. Zander vd Westhuizen

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=0OhdoVuGkpI[/embedyt] DIE BOEK HANDELINGE Ons kan die storie van die boek Handelinge op baie manier opdeel. Ek hou nogal van die een opdeling, waar ons die storie van Handelinge in vier dele deel. Hoofstuk 1 – 7 Die storie van die Gees Die eerste Christene in Jerusalem Die botsing tussen die Christene en die […]

25
Mei

Pinkster – 25 Mei 2020 – Dr. Zander vd Westhuizen

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=V26R9V–KzE[/embedyt] GOD SE GEES!   Die Bybel begin met die Here wat skep En hoe skep die Here: “die aarde was heeltemal onbewoonbaar, maar die Gees van God het oor die waters gesweef” God se teenwoordigheid… God se skeppende hand… sien ons van die begin af in Sy Gees. So jy moet verstaan die […]

17
Mei

17 Mei 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=AqtuSW1F0Pg[/embedyt] Lea het twee sê-dinge. 1 ) Maar ek het asseblief gesê 2 ) Jy mag nie worrie nie Albei hierdie sê-dinge is van toepassing vir vandag se preek. Want ons sluit vandag die preekreeks oor gebed af. En ons eindig bietjie met ‘n vreemde gebed om mee te eindig. Ons eindig met Jesus […]

10
Mei

10 Mei 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=wxNvtDHIpLA[/embedyt] Die reeks Hanna se gebed Wouter het twee weke terug begin met ons reeks oor gebed Wouter het gedeel oor 1 Sam 1 – Hanna se gebed Hou sy gebid het en niks verander het nie, maar berusting geving het. Dit is die punt van gebed – dit gaan nie altyd daaroor om […]