Skrywer: Zander

26
Apr

26 April 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=Gibf2jvOzXg[/embedyt] 1 Samuel 1 ‘n Vreemde ding het gisteraand met my gebeur. Half 11 die aand, terwyl ek op die bank sit en preek maak, lui my foon. Ek ken nie die nommer nie en nadat ek antwoord besef ek ek ken ook nie persoon aan die ander kant van die lyn nie. Hy […]

19
Apr

19 April 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=laSl3A2by4w[/embedyt] Dit is na die opstanding Twee resigers loop huis toe Jesus sluit by hulle aan Hulle herken Hom nie Hy lê die Skrif vir hulle uit Hy bly by hulle oor Hy word die gasheer Breek die brood Hulle oê gaan oop Ek het ‘n lang verhaal met hierdie stuk in die Bybel […]

12
Apr

Paassondag 12 April 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=LGM8mNlzdms[/embedyt] WAT BETEKEN DIE OPSTANDING? Die opstanding in hierdie tyd? Jy ken die verhaal van die opstanding goed… Die sondagmore vroeg kom die vroue en later die dissipels agter dat Jesus nie meer in die graf is nie… Uiteindelik besef die dissipels en later ook ander mense dat Jesus opgestaan het Dat Hy lewe… […]

10
Apr

Goeie Vrydag 10 April 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=dB748kl23g0[/embedyt] “En toe die hoofman oor honderd en die wat saam met hom Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bevrees geword en gesê: Waarlik, Hy was die Seun van God.” (Matteus 27:54). Net ‘n handvol (omtrent 4) soldate het by die kruis wag gehou, sodat […]

05
Apr

Oggend 5 April 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=_PI8vVI97YU[/embedyt] Wie is God in Covid-19? Was jy al ooit verstreerd gewees omdat jy ‘n dom antwoord op ‘n belangrike vraag gekry het? Dalk het ‘n vriend vir jou ‘n antwoord probeer gee in moeilike tye en dié antwoord maak jou baie ongemaklik. Ons almal het vrae oor God. Tog dink ek dat iewers […]

29
Mar

Oggend 29 Maart 2020

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=Uxu3BdxUlXM[/embedyt] Ek is seker ‘n klomp van ons het Maandagaand op soortgelyke wyse verwyl. Ek en my gesin was saam met my ma-hulle en my suster en haar verloofde in die sitkamer. Vir 20 minute was ons vasgenael voor die televisieskerm omdat die president besig was om ‘n totale lockdown aan te kondig. Wat […]