web analytics

Kategorie: Preke

11
Aug

9 Augustus 2020 – ds. Karin Steyn

  9 Augustus 2020 Tema: Perspektief Seëngroet & Votum Joh 8:12 “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Intro: Watter gevoel bring die volgende woorde by jou op? *Corona *Nuusberigte *Politiek *Toerisme *Inperking Dr Jack Schafer, ‘n […]

15
Jun

14 Junie 2020 – Dr. Zander van der Westhuizen

DEEL 1 – BESEF Inleiding – Besef Wat het jy in hierdie tyd besef? Ons is nou op dag 80 van die inperking In hierdie tyd het almal se lewens verander…. Jy kon werk of nie werk nie of soms werk Jy moes by die huis bly Jy kon alleen en geïssoleerd wees die hele […]