Preek 19 Augustus 2018 (oggend)
Ds. Karin Steyn gesels met mnr. Coetsee Bester oor die land se hede en verlede.
Ds. Karin Steyn gesels met mnr. Coetsee Bester oor die land se hede en verlede.
Ds. Karin Steyn preek uit Handelinge 17:16-34 met die tema: Was ek maar in daardie gemeente uit die reeks Die gras is altyd groener aan die ander kant.
Ds. Karin Steyn – God is daar, selfs al tref die storms ons.
Dr. Zander van der Westhuizen preek oor die huwelik uit die reeks Die gras is groener aan die ander kant.
Ds. Karin Steyn preek uit gedeeltes van Hebreërs 11 oor die geestelike gras wat groener is aan die ander kant.
Preek van dr. Zander van der Westhuizen uit die reeks: Die gras is groener aan die ander kant. Die skriflesing is Eksodus 20.
Ds. Karin Steyn – “What goes around often comes around.”
Marco Koch preek uit Lukas 15:3-7
Ds. Wouter van Wyk preek uit Matteus 25:14-30
Ds. Wouter van Wyk preek uit Eksodus 32:1-14.