Yster slyp yster, vriende vorm mekaar
Gesonde gesprekvoering‘n Jong dogtertjie vra eendag vir haar ma: “Is gesprek ‘n tipe kos wat mens kan eet mamma? Hoekom moet mens dit vir iemand voer?”1 Ons kan nou vir haar lag omdat sy die term gesprekvoering verkeerd verstaan. Maar dit laat my dadelik wonder; verstaan ek gesprekvoering reg? Is daar nie dalk meer sin […]