web analytics

Helder – Die Musiekblyspel

Laai Gebeuree

Gebeurtenis Navigasie

Helder – Die Musiekblyspel

HELDER is ‘n splinternuwe musiekblyspel gebaseer op die verhaal van Josef in die Bybel. Met musiek en ‘n aangrypende verhaal trek Gropp en Van der Westhuizen die gehoor in die wêreld van straatbendes, weeskinders en weldoeners in. Die produksie spog met gesoute spelers, Anna Davel en Pierre Breytenbach asook jong talent en top musikante. HELDER laat jou nadink oor die betekenis van die waarheid, die maskers wat ons dikwels dra en die vryheid wat onthulling bring.

DATUM EN PLEK

22 Aug 19:30 | 23 Aug 15:30 & 20:00 | 24 Aug 15:30 & 20:00

NG Tygerpoort Kerkgebou

Kom eet, drink en kuier voor en na die vertonings in die enRoute Cafe!

 

Besondehede

Begin:
Augustus 22 @ 7:30 nm
Einde:
Augustus 24 @ 8:00 nm