web analytics

Gebeure

22 Feb 10:00 vm

Eva Bediening

Kaartjies en meer inligting beskikbaar vanaf Sondag 26 Januarie. Vir meer inligting kontak Tenita (082 339 0859) of Sonika (082 493 9464)
23 Feb 8:00 vm

Hierdie Sondag 23/02

08:00 / 10:00 Erediens – ds. K Steyn | 08:15 / 10:15 Kleuterkerk | 09:00 Junior groeigroepe | 17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk | 18:30 Tiener groeigroepe
26 Feb 6:30 nm

ASWOENSDAG

26 Feb | Erediens in kapel | 18:30 | Ds. Wouter van Wyk Die 40 dae voor Paassondag (wat op Aswoensdag begin) is die oudste fees in die kerk!
28 Feb 12:00 vm

Gesinskamp

Die gesinskamp is 'n wonderlike geleentheid om as gesin saam te kuier en ander gesinne te ontmoet. Dit is ook 'n geleentheid om in God se teenwoordigheid aan gesins-verhoudinge te bou terwyl julle ontspan.
06 Mar 9:30 vm

WÊRELD BIDDAG VIR VROUE

Spreker is kapelaan Melanie Smit. Staan op! Neem jou mat en loop.
19 Mar 9:30 vm

“OU”likstes

Skryf jou naam op die lys by die inligtingstoonbank. Koste: minimum van R25 per persoon