NG Tygerpoort – Jeug
NG Tygerpoort is baie lief vir kinders. Kinders is net soveel deel van die gemeente as enige ander lid van die gemeente en daarom probeer ons op verskeie maniere om hulle tuis te laat voel. Hier is ‘n paar maniere waarop ons dit doen: