web analytics

Kleingroepe-old

Bybelstudie vir mans, dames, senior groepe

Vergader weekliks op verskillende tye.
Gebruik kwartaalgids as handleiding.

Omgeegroepe vir mans, gesinne

Vergader weekliks op verskillende tye.
Kuier saam.
Gebruik kwartaalgids as handleiding.

Jong volwassenes

Oop vir enige persoon (ongeag ouderdom).
Kom eenmaal ‘n maand bymekaar.
Gesels oor spesifieke onderwerpe.
Kuier saam.

Dissipelskap

Kursusse strek oor 12 weke en word van tyd tot tyd aangebied

Aksie 1+1

Skep geleenthede vir enkellopendes waarin hulle mekaar ondersteun.
Martie Steyn: martie_steyn@absamail.co.za; 0827385208