KOMMENTAARBELEID – NG GEMEENTE TYGERPOORT (OPENBARE PLATFORMS)
Die NG gemeente Tygerpoort verwelkom opbouende gesprekke op openbare platforms waarin ons verhoudings binne ons gemeente respekteer.
Die NG gemeente Tygerpoort verwelkom opbouende gesprekke op openbare platforms waarin ons verhoudings binne ons gemeente respekteer.
Indien hierdie gespreksbeleid herhaaldelik oortree word, word die reg voorbehou om die individu permanent van die gemeente se openbare platforms te verwyder.
Die gemeente behou die reg voor om hierdie kommentaarbeleid van tyd tot tyd soos nodig op te dateer.
Die NG gemeente Tygerpoort moedig gebruikers van haar openbare platforms aan om hierdie ruimtes te gebruik om in liefde gesprekke te voer ter uitbreiding van God se Koninkryk.