web analytics

Graad 9 | Kwartaal 3

09
Jul

Ander belangrike datums vir die kwartaal:

  • 19-21 Augustus TienerKamp
  • 27 Augustus Tygerfees
  • 28 Augustus Dr Danie Dreyer se afskeid
  • 3 – 8 Oktober Seekamp

Hierdie kwartaal gaan ons die volgende lesse met jou behandel: Rassisme, Armoede, Vigs/Siektes, Seksualiteit, Verhoudinge en Ekologie.