Is ek al ‘n mens?
… om te weet hoe “om die duisternis te deurreis en ‘n spoor lig te laat” (Breyten Breytenbach) … My dogtertjie kyk gereeld op my foon na haar baba-fotos. Dan sê sy: “Mamma, kan ek nie weer so klein wees nie?!” Lank het ek gedink sy sien ook net daai vet baba-beentjies en wil weer […]