Wat jy moet weet!

Wat jy hierdie Desember moet weet!

  • Eredienste vind elke Sondag om 09:00 plaas.
  • Kersdag se eredienste vind om 08:00 en 10:00 plaas
  • Oujaarsaand se erediens vind om 19:00 plaas
  • Kospakkies vir CMR kan tot 30 November by kerk/kerkkantoor afgelaai word. Kontak Emsie vir meer info.
  • Nickel Kersfees Mark is 25 Nov – 6 Des.  Ondersteun asb!  Hulle het ‘n baie moeilike finansiele jaar gehad met Covid.  Kontak Sonnika vir meer info.
  • Die kerkkantoor sluit 24 Desember en open weer 4 Januarie 2021